Services


Busy Brooms services include the following:
  • General cleaning
  • Washing of carpets
  • Washing windows
  • Once-off cleaning
  • Contract cleaning

Dienste


Busy Brooms se dienste sluit die volgende in:
  • Algemene skoonmaak
  • Matwas
  • Was van vensters
  • Eenmalige skoonmaak
  • Kontrak skoonmaak
Services Services

Cleaning Services


Busy Brooms and its franchises are responsible for regular contract cleaning at a large number of residences and businesses in all areas of Bloemfontein and can also manage once-off cleaning jobs, such as "spring cleaning", when a client moves from one house or office to another, or indoor site cleanup after renovations or construction work.

Carefully selected and trained staff are placed with clients, where they work alone or in teams. Their work is supervised closely and inspected regularly. Busy Brooms deals with all labour-related matters of cleaning staff on behalf of the client, such as leave, payment of taxes and discipline.

Prospective clients can request free quotes for a variety of services. The reasonable rates include all cleaning products and provision of the necessary equipment, such as vacuum cleaners and polishers.

Skoonmaakdienste


Busy Brooms en sy "franchises" is verantwoordelik vir gereelde kontrak skoonmaak by 'n groot aantal woonhuise en besighede in alle areas van Bloemfontein en is ook beskikbaar vir eenmalige skoonmaak, bv. "spring cleaning", as 'n kliënt van een huis of kantoor na 'n ander verhuis en opruim na konstruksie- of opknappingswerk.

Geselekteerde en opgeleide personeel word by kliënte geplaas waar hulle óf alleen óf in groepe werk. Toesig word gehou en gereelde inspeksie gedoen. Busy Brooms hanteer alle arbeid aangeleenthede namens die kliënt, bv. verlof, betaal van belasting asook dissipline.

Voornemende kliënte kan gratis kwotasies vir 'n verskeidenheid dienste aanvra. Die redelike tariewe sluit alle skoonmaakmiddels en die voorsiening van die nodige toerusting, soos bv. stofsuiers en poleerders, in.


Services

Carpet Cleaning


In addition to regular general cleaning services, Busy Brooms is equipped to clean carpets and upholstery using wet methods.

Floors and carpets are vacuumed with industrial machines, stubborn stains are removed and high-technology industrial carpet cleaning machines are used to clean both carpets and upholstery. To ensure that your property and furniture are treated with the necessary care, staff are fully trained in the use of the cleaning products and equipment. Adequate supervision is always provided.

Free quotes can be provided for once-off or regular cleaning, and include all cleaning products and provision of equipment.

Matwas


Behalwe die algemene skoonmaakdienste is Busy Brooms ook bevoeg om matte en bekleedsels te was met nat metodes.

Vloere en matte word gesuig met industriële masjiene, hardnekkige vlekke word verwyder en hoë-tegnologie industriële matwas masjiene word gebruik om matte en bekleding skoon te maak. Om te verseker dat u eiendom en meubels met die nodige sorg hanteer word, word personeel ten volle opgelei in die gebruik van die skoonmaakmiddels en toerusting. Voldoende toesig word ook verskaf.

Gratis kwotasies kan voorsien word vir eenmalige of gereelde skoonmaak en sluit in alle skoonmaakmiddels en die voorsiening van die nodige toerusting.


Services
Services
Services

One of our franchises with her team of workers.
Een van ons "franchises" met haar span werkers.

Owners:

André & Maryna van Zyl

082 3225834 (Cell)
086 5271129 (Fax)

15 Bradwell Street
Fichardtpark
Bloemfontein

Send us a message.